tag:blogger.com,1999:blog-1561396371005495300.post4812446290348661537..comments2023-09-24T09:57:54.005+02:00Comments on ToxiNews: The Fabric of Terror - Three days in AngolaToxiNewshttp://www.blogger.com/profile/11510457413100510059noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-1561396371005495300.post-53422036920384058172013-02-25T01:05:54.636+02:002013-02-25T01:05:54.636+02:00Daar is 'n deffintiewe korrelasie tussen hierd...Daar is 'n deffintiewe korrelasie tussen hierdie gebeure in die berig en die situasie in SA. Ek glo dat indien hierdie berig vanaand en ten minste vir die volgende maand, gereeld oor die linkse tv nuuskanale, asook al die linkse koerante gebeeldsend en berig word, sou ons mense hier in SA dalk heelwat anders reageer het as die gewone optrek van die skouers, reaksie. Ek sou graag wou hê dat élkeen in SA hierdie berig en soortgelyke berigte onder oé moet kry sodat ons mense uiteindelik uit hul hipnotiese slaap gewek sal word. Ek wil vra dat elkeen van ons volksgenote wat hierdie berig onder oë kry, dit asseblief wyd en syd sal verkondig, want dit is presies dieselfde lot wat op ons wag indien ons nie betyds 'n stok in die die wielspeke van die anc gaan steek nie.Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/06644780049169875091noreply@blogger.com