tag:blogger.com,1999:blog-1561396371005495300.post6812715812610829650..comments2023-09-24T09:57:54.005+02:00Comments on ToxiNews: Die Gelofte en die NG Kerk se sieningToxiNewshttp://www.blogger.com/profile/11510457413100510059noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-1561396371005495300.post-49038025502826275202012-12-13T05:59:48.769+02:002012-12-13T05:59:48.769+02:00Die blinde sambok gaan hard slaan... Dit weet onsDie blinde sambok gaan hard slaan... Dit weet onsAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1561396371005495300.post-64560503050013386832012-12-11T09:31:38.935+02:002012-12-11T09:31:38.935+02:00Dit pla my al baie lank dat daar skielik nie meer ...Dit pla my al baie lank dat daar skielik nie meer Geloftedienste bygewoon word nie, of dat die kerke nie moeite doen met`n Gelofte preek nie. Johan het die reg om die Kerke uit te trap, net jammer dat daar op die Gelofte van ons voorouers neergesien word. Ek het ook die kommentaar gelees van baie lesers, en was geskok om te sien dat die meeste lesers absoluut `n godelose en neerhalende uitkyk het op ons Gelofte, nogal Afrikaanssprekende lesers. Wanneer het die mense so afvallig geword van ons Godsdiens ? Jy kan ook nie ander mense insluit om die gelofte te herdenk, deur dit as versoeningsdag te vier nie. Dit is nie waaroor die gelofte gegaan het nie. Hoe kan jy met die moordenaars van die boere wil versoen ? Jy verraai dan eintlik jou voorouers en God.<br /><br />MariaanAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1561396371005495300.post-85989216574837719552012-12-10T20:18:41.747+02:002012-12-10T20:18:41.747+02:00Hierdie Johan VD Merwe, is absoluut reg in sy beoo...Hierdie Johan VD Merwe, is absoluut reg in sy beoordeling van n gewigtige gelofte wat so afgewater geraak het dat woorde dit eenvoudig nie kan beskryf of verwoord nie.Ongelukkig sit die NGK die pot mis(maw daar le mis op hul stoep). Hulle is vaag en misleidend met hul verduideliking. Soos ek my geskiedenis geleer het, is die gelofte tussen die Voortrekkers en die Vader gesluit, ons as nageslag moet dit eer. Ewe skielik is daar geen fout om ook nou in 1994, die wat nie deel is van die gelofte, te laat deel daarin nie. Die NGK bly leeg loop, uiteindelik as die dominee alleen daar staan, sal die besef dalk posvat dat hulle gedwaal het. Daar is n smagte na die waarheid, daarom loop hordes in die NGK. Mnr J vd Merwe, derduisende soos ek beleef en voel dit soos u dit ervaar. Ons salueer u. Oor die belediging wat opgehaal word, dis snert. Ons kan lees, ons kan vertolk, steur u ook nie daaraan nie.whitesonhttps://www.blogger.com/profile/02085478964377109067noreply@blogger.com