
The original Afrikaans posting on Facebook
C.H.:
Vanaf een van my bbm kontakte gekry nou : "My meisekind se oupa was laas week geroof in Jhb, en hul het vir my foto's van sy voete gestuur, hul wou net geld en cell he toe kry hy 2 skotte met AK's in sy voete, ou man en nou is hy gef*k! Hulle maak my mal van kwaad geit!!!!"
"Die ou oom se enigste inkomste was met 'n bussie om kinders op en af te ry en nou kan hy ook nie meer nie..."
This is what the liberal world did to South Africa