Tuesday 13 August 2013

Dalk moet die Afrikaner volk uitsterf

Deur Pieter Velthuizen

Ek gaan nou baie kontroversieël wees, dit gaan seker beteken dat baie mense gaan hulleself gruwelik vererg vir my, maar as hulle mooi gaan sit en lees en dink oor wat ek gaan sê, sal hulle dalk met my saamstem.

Kom ons kyk eers na die drie sosiale klasse
  1. Die Hoër klas
  2. Die Middel klas
  3. Die Laer klas

Die Hoër klas
Nou wie is die hoër klas, by definisie is hulle soos volg; 'n klas van mense bo die middelklas, wat die hoogste sosiale rang of status wat gebaseer is op rykdom, familie konneksies, en dies meer.

Doen julleself die guns en gaan vra die "hoër klas" daar in hulle rykmans beurte van die verskillende stede in die land, of hulle bereid is om alles te los en hulle in  'n volkstaat sal gaan vestig en help opbou. As jy 10 uit 500....nee maak dit 10 uit 'n 1000 kry wat bereid sal wees gaan jy baie gelukkig wees. Die luukse lewe van geld, sosiale status, het hulle al hulleself geindoktrineer in die gemaksug en self beheptheid, dat hulle nou die volgelinge van  die god Mammon is. Die mag van geld het 'n dodelike houvas op hulle, want dis waarmee hy sy status behou waarmee hy homself beskerm  teen die kriminele elemente. Dit is ook in hierdie klas waar jy die meeste liberale afrikaners gaan vind. Hulle skenk donasie net aan politieke korrekte organisasies wat deur die huidig bestel goedgekeur is. Baie van die vlak is wat die Amerikaners  noem "Old Money" met ander woorde erfgeld wat gebruik is om nog ryker te word.

Hier kry jy ook die jong "yuppie" afrikaner liberaal wat begin het om te studeer en toe verveeld begin raak het en met die aanvang van die gerekaniseerde sosiale media die besluit geneem het om vir die huidige bestel te wys dat hulle is eintlik "kamerade" is  deur media aanvalle te loots teen bekende en suksesvolle Afrikaners op wie hulle eintlik jaloers is. Die ouderdomme wissel hier van 18 tot 38 wat nou as 'n mens dit so wil noem  "sosiale media terroriste " geword het.

Die middel klas
Nou wie is die middel  klas, by definisie is hulle soos volg; 'n klas van mense wat tussen die klasse van hoër en laer sosiale rang of status; die sosiale, ekonomiese, kulturele klas, met ongeveer gemiddelde status, inkomste, opvoeding, smake, en dies meer.

In hierdie klas is daar die verskynsel  van drie verdere vlakke wat netnou in meer diepte bespreek sal word.

Hierdie klas Afrikaner is nog die idealisties, wat entoesiasties is oor 'n saak wat hom na aan die hart lê, afhangende in watter vlak hy homself bevind.

Die boonste vlak  is nader aan die hoër klas en identifiseer  hulle amper as hoër vlak. Hierdie is die tipe persoon wat hom opgewerk het tot op 'n vlak net onder die hoër klas maar as gevolg van status tekort of invloed beperkings nie kan oorskuif na die volgende klas toe nie. Gewoonlik besit hulle 'n gerieflik huis in die gemiddelde voorstede van die stad en het partykeer 2 of meer voertuie.  Hier in die vlak gaan jy ook meer en meer  liberale neigings tee kom alhoewel hulle dit nooit sal erken nie. Hier sal jy ook die ryk entrepreneurs  kry en die junior top bestuur poste. Dis ook hierdie Afrikaner wat eerder sal sit en kyk of iemand anders nie sal opstaan en die taak verrig nie.

Die middel vlak vind hulleself in 'n gerieflikheids sone waar daar nie oor elke sent wat uitgegee word te wroeg nie, dis die persoon wat meeste van die tyd nog sy woning huur , en nog afbetaal aan sy voertuig. Hierdie persoon spring gewoonlik weg met 'n hengese vaart om 'n saak te bevorder maar sodra die nuutjie weg is moet hy die heel tyd aangemoedig word om by die aksie te bly. Dis ook in hierdie vlak waar jy die meeste entrepreneurs kry in eenman sake, wat hom suksesvol maak, van die wat nie eie besighede het sal gevind word in junior middelvlak bestuurs poste.

Die laër vlak is waar jy die vegters kry , hulle wat geveg het om oorlewing en om uit die greep van armoede los gebreek het,hierdie is die persoon wat sy klein woonstel/huis huur en bars om sy tweedehandse voertuig te betaal, hierdie is die Afrikaner wat hart en siel sal veg vir 'n saak wat hy ondersteun. Hier sal jy ook die Afrikaner kry wat ongevraagd meer sal gee as wat voor gevra is. In hierdie vlak is ook waar 'n groot probleem lê, omrede die lojaaliteit van die groep  wanneer dit kom by 'n saak ondersteun is hulle geneig om 'n menigte klomp splintergroepe te ondersteun wat  eintlik almal dieselfde doelwit wil bereik, en sodoende sal hulle die grooter prent/visioen/doelwit heeltemal miskyk. Dis ook hier waar jy die hardegatse Afrikaners kry, wat nie sal samewerking gee om splintergroepe onder een mantel te kry om sodoende meer effektief te raak.

Die Laer klas
Nou wie is die laer klas, by definisie is hulle soos volg; diegene aan die onderkant van die geld en verdienste leer. Dit wissel van hawelose mense, mense wat in  swak betaalde werksgeleenthede is, wat sal poog om hulle  kinders te kry in die Midde-klasse. Laer klasse het geen sosiale status nie word op neer gesien as altyd moeilikheid makers. Partykeer sal die wat hulle in hierdie klas vind ook swak skolasties opgevoed wees.

Die laer klas Afrikaner is meestal 'n gebroke mens wat alles wat hy besit het verloor het met die aanvang van die nuwe bedeling, hulle was die laagste besoldige werknemers wat basies  hande arbeid werk verrig het vir Staatsdiens departemente. Met die wat hulle alles verloor het , het baie van hulle tot hul geloofs oortuigings, moraal om te probeer  verloor. Dat hulle nou in 'n klomp wit plakkers kampe sit sonder die moed om weer voor te begin. Die probleem wanneer 'n mense tot op daardie vlak daal waar jy boedel oorgegee het is dat die mens is  vatbaar en kwesbaar vir enig sprankie van hoop wat uitgehou word vir hulle, daar is baie voorbeelde waar die huidige bestel  RDP huis geoffer en gegee het, ons kan maar net raai wat se beloftes is gevra in ruil vir 'n ordentllike dak oor jou kop.  NGO's wat missies ondersteun wat op hulle beurt weer die weerloosheid van die laer klas uitbuit. Dit laat 'n mens wonder hoeveel is jou siel werd as jy dit vir 'n RDP huis verruil.

Opsomming:
Hier het ons te make met  klasse en vlakke van Afrikaners en net een klein groepie Afrikaners wat sekerlik nie eens  'n honderd duisend is nie, ek praat nou van die laer vlak middel klas Afrikaner wat moet bymekaar kom en saamtrek  om die luigat Afrikaner die handjies gevoude Afrikaner, die weerlose plakker Afrikaner en ja die sleghelle van liberale Afrikaner se bas velle op die einde van die dag moet red, deur bedinging, protes, en dalk moontlik as laaste uitweg die gereg in eie hande moet neem om die Afrikaner te red van uitwissing. Nou hoe kan so 'n klein groepie Afrikaners  die massiewe oormag wat nationaal en internationaal teen hom is oorkom as die meerderheid Afrikaners heel gesellig en veilig sit en geen poging aanwend om homself te red nie. Dis mos 'n onbegonne taak vir een klein groepie mense om te verrig.

Gevolgtrekking:
Dan is dit seker maar dan beter as die Afrikaner uitsterf , en die wat die slagting wel oorleef maar in ander lande gaan heenkome soek en dan maar daardie land se nationaliteit aanneem as sy eie, en sy nuwe voogland se kultuur  as sy eie begin sien.  So sal die wereld met tyd vergeet dat daar eens op 'n tyd 'n volk was wat die grootste ryk so te sê op hulle knieë gehad het , en dit was die BOERE VOLK.

Naskrif:
Die Afrikaners wat my hieroor wil kruisig gaan sit en neem jou eie lewe in oenskou en kyk of jy werklik die oortuiging het om my te wil kruisig net omdat jy 'n skuldige gewete het, oor jou eie onaktiewe morele oortuigings om jou volk te wil red.

Die kopiereg op die volle inhou van hierdie artikel behoort aan Pieter Velthuizen en is onveranderd hier geplaas met sy volle toestemming, nadat hy dit reeds op Facebook geplaas het.

2 comments:

  1. The true Boers, not the Afrikaner puppets of the jews will have to be the ones pulling South Africa back up to a Republic, as it was intended before the so-called Afrikaners under the influence of the jews and their money sold the Boers out and handed their Country over to the Black beasts.

    The Boers a once proud nation has been made into a poor downtrodden no class [not even 3rd. class] citizens in their own Country due to the pompous arrogance of the hollow Afrikaners and now the Afrikaner due to his skin colour are dealt the same blow the Boers have endure since the last Boer war.

    What these Afrikaners doesn't seem to realise is the fact that the Boer is an acknowledged Nation who even had it’s own Republic.
    AND once these Boers completely lose their Identity the Afrikaners will have no claim to a homeland or anything as the Afrikaner is not a nation.
    How come the Afrikaner seems ignorant to this fact, even I can see through it, Yeah, it took a bit of translating [Google translate is bad, very bad] but with persuasion and patients and help from an Afrikaans speaking friend I understood the Boer/Afrikaner situation perfectly when the Jewish hand behind the scene was mentioned.

    As the cliché famously goes, when one attempts to point out the mysterious or little-known intricacies of a certain historical event, “the devil is in the details.”


    ReplyDelete
  2. Pieter Velthuizen,

    Vir seker gaan die Afrikaner uitsterf.

    Maar die Afrikaner is NIE 'n volk nie. Jammer.

    Vir seker voldoen die Afrikaner nie aan die vereistes van volkskap nie en vorm hy geen volk nie, Inteendeel is die Afrikaner 'n groep wat alles insluit vanaf die konserwatiewe eksklusiewe wit Afrikaner in die HNP tot en met die alles-insluitende, met-alles-verbasterende Cape-Dutch-Afrikaner van Stellenbosch en die stemmers vir die Zionis Zille wie se beleid op presies dieselfde neerkom as die van die ANC, albei voorgeskryf deur Tel Aviv.

    Daarom sal jy agterkom 'n klein groepie witmense op hierdie en ander forums, ongeag huistaal, noem hulleself Boere, en NIE Afrikaners nie.
    Want ons IS NIE Afrikaners nie en WIL NIE Afrikaners wees nie.

    Soos die pos hierbo dan ook vermeld: "What these Afrikaners doesn't seem to realise is the fact that the Boer is an acknowledged Nation who even had it’s own Republic."

    Ons, die etniese Boerevolk/Boervolk sien onsself nie as 'n gemeenskap wat in klasse verdeel is nie. 1 x Boer = 1 x Boer. Of jy nou ookal 'n Mercedes ry, of met uitgetrapte skoene loop en 'n goeie bad kort, of jy 'n professor is of 'n handearbeider, of jy Afrikaans of Engels of Duits of Italians in jou huis praat, as jy van blanke afkoms is en 'n Boerehart het, is jy 'n Boer.

    En die klein en nietige Boervolk wil die Gemeente van ons God wees anderkant die riviere van kus, wat tussen die menigte sal voortbestaan wanneer hulle vernietig sal word.

    Die Afrikaner, met Joodse slangsaad-invloed en Vrymesselaars en Broederbonders en ander ongewenste en ongure elemente by, sal vir seker uitgehaal word, soos die Bybel in Jesaja 18 en Sefanja 3 beloof.


    Maar die etniese Boerevolk wil daardie klein volkie wees wat 'n bruid gaan vorm vir die Messiah wanneer HY kom.

    Die antwoord is om bySY Naam te skuil.

    ReplyDelete