Tuesday 6 November 2012

SA se nuutste ses dae uit die hel

Boere Krisis Aksie (B.K.A.)
INSIDENT REGISTER

1 TOT 6 NOVEMBER 2012: SES DAE UIT DIE HEL!

BRANDE IN WES KAAP: 'n Berig dat 'n boer wat sy eiendom wou beskerm teen brandstigters in hegtenis geneem is weens poging tot moord is op 'n plaaslike radiostasie uitgesaai.
ROODEPOORT: Sakeman vermoor gevind in sy besigheid. Enigiemand met inligting oor naam en adres? A prominent Roodepoort businessman was found dead at his CBD office on Monday night 5 November.

DARLING: 62-jarige Sue Flight vermoor:

NOORWEEGSE UITRUILSTUDENT 24 keer met mes gesteek:


KAAPSTAD: Veteraanmotor-entoesias Ron Peffers (74) Vrydagoggend deur aanvallers doodgeskiet op sy kleinhoewe. Hy het gereeld bydraes geskryf vir die Crankhandle Club se nuusbrief. Ron se vrou Amanda was nie tuis tydens die aanval nie, maar het met hom gepraat voordat hy in die hospitaal gesterf het.

ELARDUSPARK: Prof Max Braun van UP in kritieke toestand in hospitaal na hy in maag geskiet is deur drie gewapende aanvallers. Clare Braun in skouer gewond.

GROBLERSDAL: PLAASAANVAL: PAS ONTVANG: Groblersdal Buurtwag Plaas Brakfontein op die pad tussen Bronkhorstspruit dam en Argent . Boervrou afgevoer na Bronkhorstspruit hospitaal met oa ernstige gesig beserings

KURUMAN: BRANDSTIGTING: Philip Ferreira rapporteer: Nog ongeveer 10 000ha in Kuruman omgewing afgebrand die naweek. Die vuur het Sondag vanaf Kagung begin.

IERLAND SE PARLEMENT BESPREEK OOK DALK MOORDE: Daniel Lötter - Die verslag oor die stand van sake tov plaasmoorde wat ek aangestuur het is op die agenda van die "Joint Committee on Foreign Affairs and Trade of the Irish Parliament".

WES KAAPSE BETOGERS brand nou wingerde af: tussen 50 en 60 hektaar reeds verwoes!

WALMER, P.E.: 93-jarige tannie vermoor. Yolande Jonck Kruger rapporteer - 93 year old lady found murdered in Walmer, PE. Police are looking 4 people with info regarding this senseless murder.

BON ACCORD: Gesin oorval deur gewapendes: Wat veronderstel was om ’n lekker wegbreek naweek te wees vir ’n gesin van Theresapark het uitgeloop op ’n nagmerrie ondervinding toe vier mans hulle oorval en aangerand het.
Henry Jacobs en sy vrou, Helena, het saam met hulle twee kinders die naweek van 3 November gaan kamp by die Bon Accord dam.

HEIDELBERG: MAN OORVAL DEUR ROWERS: Sandra Greyling My man se oom was woensdag aan 9 uur se kant gehijack met sy lorrie by n weegbrug buite heidelberg, hul het hom met geweer kolf, shifting en vuis geslaan en hom getrap en skop en hom met skoen rieme vasgebind, hy het 25% harsingskudding op gedoen, hul het hom 2 uur van die trok afgegooi sonder skoene net met kortbroek en hempie dank net die Vader hul het hom nie geskiet nie.

VRYBURG: SINLOSE MOORD: Corlia Kock

SNAKEWEG, BENONI: BELLS HOUR! Junior Steenkamp rapporteer: Dubbel Bells oomblik!! Polisie skiet rower met AK47 dood vanoggend by die Snake Road off ramp by Benoni!!
MARIKA Deysel Myburgh Ek wil 2 gevalle rapporteer op my familie die afgelope 2 dae. .my PA Harry Deysel met mes gesteek op Sondag. Hy sterk by huis aan. .My man vanmore gehijack oppad Werk toe. So hoe lucky can you get!

BELLS VIR DIE STANDERTON-BOERE! Rudi Viljoen Saterdag, 3 Nov het 7 gewapende mans 'n winkel in Standerton beroof. DIe verdagtes het die veld ingevlug. Agv baie klipperige wereld kon die polisie nie met voertuie agterna nie en is die boere se hulp ingeroep. Boere het polisielede op die bakkies gelaai en is veld in. Agv van die Boere se paraatheid, goeie kommunikasie netwerk met 2 rigtingradios en ge-organiseerdheid is 5 van die 7 verdagtes vasgetrek! Hulle was gewapen met 9mm pistole en .38 rewolwers.

VRYBURG: CORLIA MARX KOCK sterf na aanval.

"RASSISME-HOFSAAK" teen Franse rektor uit hof gegooi nadat sy se: "As jy die immegrante-kinders se punte wegneem, het ons baie goed gedoen"...

SANDDRIFT, BRITS: PLAASAANVAL: Thomas de la Port - Nog n Plaasaanval Saterdag aand man is 4 Keer geskiet maar bestendig in die Brits medi-clinic hospitaal, vrou is met pistool in die gesig geslaan, dit het gebeur op Sanddrift 23kilos uit Brits uit op die Thaba pad.

KRUGERSDORP: Gister is Steven Vorster (45) wreed in sy woonstel in Krugersdorp vermoor en 2 vroue is in die aanval verkrag. Die media noem dit natuurlik weer 'n rooftog!

PRETORIA: Saterdag is Nico van Vuuren (20), O-21 Bloubulspeler, dood in 'n botsing met barbare wat oor 'n stopstraat gejaag het na hulle 'n slaghuis beroof het!

SPRINGS: Die moontlikheid dat oudgevangenes ’n bewaarder se matriekdogter uit wraak by sy huis kom doodskiet het, word deur die owerhede ondersoek. Willie Aucamp (49) en sy vrou, Carol (48), van Eastvale in Springs worstel al tien dae lank oor die motief vir die moord op hul enigste kind, die 18-jarige Minke.

VILJOENSKROON-PAD: PLAASAANVAL: Meer inligting? Wees asb. op die uitkyk vir wit Mazda-bakkie DKG175FS met 'n klein yskas op die bak.

VREDEFORT: PLAASAANVAL: Mnr Reinecke - wees op uitkyk vir wit Ford Ranger DKG175FS met twee dromme diesel agterop. Twee swartes, gewapen met Bruno 9mm pistool.

SASOLBURG: GESTEELDE VOERTUIE: Jetta 2 CLi wit FBT840FS en Toyota Corolla blou BJP733FS gesteel by Ankerhof Woonstelle.

ELLISRAS:Enigiemand met meer inligting oor 'n plaasaanval wat naby Villa Nora plaasgevind het? Naam, plaas?

NEDERLAND: MOSIE TEEN ANC-REGERING met net 12 stemme afgeweer.

DOMINIONVILLE: Tannie Nettie van amper 80 is vanoggend so 3 uur se kant in haar huis aan gerand en 2 keer verkrag

Buiteland: VLAANDERE (Belgie) LOOP DEUR ONDER SWART BENDEVERKRAGTINGS:

No comments:

Post a Comment