Wednesday, 12 September 2012

"Vrees" deur Barend Buitekamer

(Main article in English - scroll down)

Jammer oor dié een mense. Ek weet dit maak seer & ek weet dit maak bang, maar soos baie ander, is ek ook gatvol vir al die praat en die gebrek aan daad. Vrees is eintlik 'n wonderlike oorlewings-meganisme. 

(FEAR staan vir F*ck Everything And Run.) 

Soos dinge tans staan, is die stryd ongewonne, maar nié tevergeefs nie. Dit is nie meer 'n verdedigingstryd nie, maar 'n stryd om oorlewing. Wie in welke geval aktief in diesulke konflikte betrokke is, moet nou kies tussen die pen of die swaard.

Ek doen nou 'n beroep op Afrikaner-Boere Kunstenaars (skilders, skrywers, beeldhouers, musikante, akteurs et al) om met "werke" vorendag te kom wat een van twee uitwerkings sal hê. Dit moet of 'n intens onbeheersde vrees by Afrikaner Boere wek (om hulle te dwing om saam te staan of saam te vlug), of om vrees by die vyand te wek.

Friday, 7 September 2012

SA se Swart Bevolkingsaanwas

Baie interessante statistiek uit die South African Native Affairs Commission Report van 1905. Die hele Suid-Afrika, met Bechuanaland en Suid-Rhodesië ingesluit, het maar 4,6 miljoen swartes gehad! So lyk dit:

Kaapkolonie 1,4m
Natal 904 000
Transvaal 812 000 met 134 000 tydelike werkers
Swaziland 85 000
Vrystaat 235 000
Suid-Rhodesië 570 000
Basotholand 347 000
Betsjoeanaland 119 000

Die teenswoordige SA het dus slegs 3 351 000 swartes gehad. Binne slegs een honderd jaar het hul bevolking met meer as 20 vermenigvuldig deur aanwas en immigrasie.

Thursday, 6 September 2012

Five good reasons to boycott Woolworths

1. The "quota system" is being abused by the government. Ultimately their aim is not to create jobs themselves so that they can be accountable for election promises and so that they can drop the 49% unemployment rate in SA. They want to say that 99% of jobs are held by blacks - irrespective of if there are 300 jobs or 3 million. They are ruining education for black people while their children are sitting next to white children in private schools and the result is that the majority of black people will not improve their lot in life - so they will use job reservation to mollify and manipulate an illiterate population. This will never help black people.

2. They can sabotage coloured people to keep them disadvantaged in areas like the Cape because jobs in their areas will go to black people who do not live in their areas but who will come from Limpopo and other areas where the government is failing hopelessly to improve conditions. Conditions have worsened there in the last 20 years. These coloured folk do not have the buying power to fight big companies. We do - at this stage as a big chunk of Woolworths' demographic clientele is still white people. In this way they can also destabilise the Cape so that they can get a foothold there as up to now their attempts with political rhetoric have failed. We have all heard their racist remarks about coloured people and the fact that they feel that they are losing elections there because "the problem with the Cape is that there are too many coloureds there" - so they want to break down their community sense.

Friday, 24 August 2012

Die Eerste Gesamentlike Vergadering van die ZAR se Volksraad in 1849


Ter inleiding:

"After serious efforts to end the divisions within the Voortrekker state, the first united meeting of the Volksraad of the Zuid-Afrikaansche Republiek took place on the farm, then belonging to Roelof J. Jansen, on May 22 and 23, 1849. The commitment to unity led to the establishment of the Zuid-Afrikaansche Republiek, and some historians thus consider the year 1849 as the year the Republic was born.

The western part of Derdepoort was, from March 3, 1864, the registered property of Johannes Barend Wolmarans and remained the property of the Wolmarans family until it was acquired by the Pretoria City Council in 1978.

Derdepoort with its historic farmhouse, known as Die Opstal, is a large recreational park just off the Pietersburg Highway on the north-easterly borders of Pretoria. The park is owned by the Pretoria City Council and operated by its Parks and Recreation Department."

Wednesday, 22 August 2012

Anglo-Boereoorlog en Niko die Boer van Georgië

Oplaas hulde aan ‘Niko die Boer’
Die Burger - 2012-03-31


Toe Nikolay Georgievich Bagrationi, die Georgiese prins van Tiflis (nou Tbilisi), einde 1901 uit krygsgevangenskap op die eiland St. Helena deur die Britse militêre vrygelaat is om na Georgië terug te keer, is hy as ’n held verwelkom.
En tot vandag toe is sy bynaam, Niko Buri (Niko die Boer), ’n towerwoord in dié land.

Só het ’n joernalis van Landbouweekblad, Hugo Lochner, agtergekom toe hy die land onlangs besoek en heel toevallig gas was by die opening van ’n voorlopige Anglo-Boereoorlog-museum in Tbilisi, hoofstad van Georgië, hoofsaaklik gewy aan Niko die Boer. Die museum- gebou is die Mukhrani-paleis van die adellike Mukhrani- Bagrationi-familie, waarvan Nikolay lid was. Hy is in dié paleis gebore.

Tuesday, 14 August 2012

Opsomming van aanvalle en moorde in die 13 dae vanaf 1 Augustus 2012

'n Opsomming van die aanvalle en moorde op ons mense in die 13 dae vanaf 1 Augustus 2012 waarvan ons kennis dra: (Dankie vir die inligting Hannes (BKA)

*WARBURTON/LOTHAIR: Tony Mason aangeval. Ernstig aangerand.

*KLERKSDORP/HARTBEESFONTEIN: Hendrien Johnstone De Lange doodgeskiet tydens ‘n plaasaanval.

*JANSENVILLE: Owen Charles, ‘n Sewentigjarige boer van die Jansenville-omgewing is dood en sy vrou ernstig beseer in 'n plaasaanval verlede nag.

*AMANZIMTOTI: Lucas Holtzhausen in ‘n koma met breinskade na barbaarse aanval deur drie swartes in Umbilostraat.

*POTCHEFSTROOM: PLAASAANVAL: Oom Jurie Barnard (82) en tannie Anna (80) aangeval, aangerand en met warm strykyster gebrand.

*RHODESFIELD, KEMPTONPARK: Karen Goosen (44) veg om haar lewe na sinnelose, barbaarse aanval deur twee swartes:

*SABIE: Mavis Koekemoer van Lewis gsiter oorval en in pikdonker stoorkamer toegesluit.

Friday, 10 August 2012

South Africa under the ANC Regime: Summary of reported brutal attacks and cold blooded murders in just one week

By https://www.facebook.com/The.Real.South.Africa

Aug 9 2012 - Morne Vorster writes: "Yesterday my good friend Robbie Anderson's body was found next to the road in Eston KZN. Murdered.He was shot for what? Becau
se he lives on a farm and works hard, who knows. He ran the sawmill in Richmond for his father Malcolm Anderson, the owner of the Minerva Private Game Reserve and Museum in Byrne.Robbie lived on a farm just outside Eston. Absolutely shocked that such a good person has to be murdered in such a gruesome manner. "

Karen Jooste's face beaten to a pulp: nose torn off by two black males: Stephen Barnard writes: August 9 2012 - KEMPTON PARK. Mrs Karen Goosen 44 is fighting for her life in ICU at the moment. She was viciously attacked on her porch while waiting for her lift to work yesterday morning around 7am in Rhodesfield, Kempton Park.

Wednesday, 1 August 2012

Die Ontwaking ons Volk

So sien ons dan die dinge gebeur in SA. Alles waarteen ons gewaarsku het en waarvoor ons uitgeskel is as doemprofete is aan die gebeur.

Die ineenstorting word in die buitelandse media gepubliseer, verkondig en bespreek, terwyl ons arme SA mensies geblinddoek word.

In die buitelandse media word daar gereeld na SA verwys as 'n 'failed state' en die volgende Afrikaland waar revolusie verwag word, terwyl ons eie media nie een enkele woord daaroor publiseer nie.

Ons eie blanke Afrikaner mense weier om te sien wat aan die gebeur is, hulle doen alles in hul vermoe om dit weg te praat en af te maak as bangmaakpraatjies, terwyl die sekel besig is om die koppe om ons te laat rol. Amptelik word daar daagliks sowat 50 mense in SA vermoor, volgens die Mediese Navorsingraad se syfers meer as dubbel daardie amptelike getal.

Minder as 10% van aanvalle haal ooit die SA media.

Monday, 30 July 2012

Ontstaan en Ontwikkeling van die Boerevolk

Die afgelope 360 jaar het in Suid Afrika ‘n baie eienaardige, maar merkwaardige, situasie ontwikkel wat die blanke betref.

Dit het begin met die verversingspos, wat hier gevestig is deur Jan van Riebeeck, wat sy lewensideaal, om terug te keer na die Ooste in diens van die sy werkgewer,bekend as die HereXVII, as ‘n tussentydse stap beskou, om weer die guns van sy werkgewers terug te wen. Dit is en was nooit van Riebeeck se gedagte of begeerte, dat hier ‘n volksplanting moet plaasvind nie.

Die werkgewer van Van Riebeeck was baie liberaal gesind en die voorgeskrewe optrede van die plaaslike kommandeurs was dus ook baie liberaal. Verskeie kommandeurs het van Riebeeck opgevolg, waarvan sekerlik die bekendste die baster Simon van der Stel was. Simon van der Stel het in werklikheid die stigter aan die Kaap geword.

Sunday, 29 July 2012

Political Correctness: The Scourge of Our Times


Agustin Blazquez with the collaboration of Jaums Sutton
Monday, April 8, 2002

Does anyone know the origins of Political Correctness? Who originally developed it and what was its purpose?

I looked it up. It was developed at the Institute for Social Research in Frankfurt, Germany, which was founded in 1923 and came to be known as the "Frankfurt School." It was a group of thinkers who pulled together to find a solution to the biggest problem facing the implementers of communism in Russia.

The problem? Why wasn't communism spreading?

Their answer? Because Western Civilization was in its way.

What was the problem with Western Civilization? Its belief in the individual, that an individual could develop valid ideas. At the root of communism was the theory that all valid ideas come from the effect of the social group of the masses. The individual is nothing.