Saturday 27 October 2012

Visioene van Gert van Niewenhuizen - Profesieë vir Suid-Afrika vir hierdie dekade

(privaat uitgegee deur D. Steyn)

HOOFSTUK IX
Profesieë vir Suid-Afrika vir hierdie dekade

Voor my lêdie lowergroen vlakte met sulke blou kolle tussenin, asof hier elke dag sprinkelbesproeiing toegepas word; struik- en bosrandjies verraai plek-plek die skeiding tussen die Hoëveld en Laeveld.

Reg voor my lêdie berge dwars in die verte. Aan die voet van die berge breek die lower waar die kranse skerp neerdaal na die Laeveld. Voor my strek ‘n gebied waar die die Hoëveld en Laeveld skaars drie kilometer uitmekaar lê!

Agter my uit die berge hoër op, ontspring ‘n waterstroom en kronkel regs van my oor ‘n klipplaat tot waar dit in ‘n rivier saamvloei teen die agtergrond van grasvlaktes, bosveld en bergtoppe.


Die kort, geil gras vorm ‘n sagte groen tapyt met net hier en daar kolle lang, donker gras en bruin grassaad aan die bokant, waar ek oomblikke gelede nog ‘n klompie beeste sien wei het; nou is daar net ‘n trop skape sigbaar; skerp in kontras met die heldergroen gras (amper soos ‘n sprokie).

Elke skaap is skerp afgeteken en nie net stippels in die verte nie, maar opsigtelike roomkleurige kolle tussen die groen.

Die trop wei in hoofsaaklik twee en drie rigtings. Hierdie trop bestaan uit ‘n meerderheid ooie, met heelwat ramme tussenin.

n Groepie jong rammetjies, wat pronkerig kragte meet en twee-twee “stoei” met horings en koppe, lêkort-kort oop vir so twintig meter om wedstrydfiksheid te verseker. So vorm’n geoefende rammetjies ‘n groep op hul eie. Op die weiland gewaar ek nou ‘n ander kontras na die rante se kant toe: ‘n Trop spierwit met rooi koppe. Oral tussen die struike en koppies na die kant toe waar die Laeveld met sy klowe en kranse begin, is die bokke sigbaar. En doer waar die klowe wegraak teen ‘n hoogte, wei die bokke wyd en verdwyn hulle in die skielike daling.

Die trop skape wei nader aan mekaar en rustiger as die bokke, terwyl die bokke elke koppie en klip tot bo uitwei agter ‘n enkele struik of bossie aan.

Die skape verkies die grasveld en hou bymekaar, terwyl die bokke die bergdele en vertes met die struike en bossies verkies. Tog is dit dieselfde weiland wat met een oogopslag gade geslaan kan word.

Terwyl ek die skouspel verwonderd gadeslaan, gewaar ek ‘n wolf wat van die bosveld se kant af tussen die langer gras onopgemerk tussen die bokke deurbeweeg, en dan meteens ‘n gedaanteverwisseling ondergaan: Hy is nou nie meer ‘n wolf nie, maar ‘n stoetskaapram, en dis dan ook duidelik dat hierdie groot wolf nou die leier van die trop groot en vetgevreete skaap is. Aan sy heerskappy en gesag oor die skape is daar geen twyfel nie. Maar hy loop nie alleen nie, want daar is ‘n hele klompie ramme by hom. Maar voordat hulle by hom aangesluit het, het hulle baie flink die trop skape verdeel en elke beweging van hulle beperk. Saam met die wolf-skaapstoetram vorm hulle nou ‘n gedugte span wat die trop beheer.

Daar is veral ‘n stuk of twaalf ramme wat periodiek in die lang gras vergader waar hulle vir die duur van die vergadering in wolwe verander. En voordat hulle uit die langgras te voorskyn kom, verander hulle weer in ramme en beweeg elkeen direk na voorafbepaalde plek in die trop, om dan met ‘n tipiese ‘rammetjie – uitnek’ houding die beweging van die trop te bepaal.

Soms word hulle deur ander ramme in die trop uitgedaag, maar met een of twee stote van hierdie superramme, dan spring die gewone ramme kortom en ook die ooie moet telkens draf na plekke waar hulle nie wil gaan wei nie.

Saam met die superramme is ‘n groep ander ramme wat hulle help met die beheer van die trop. Hulle kry ook hulp van ‘n klompie ooie wat hulle help om die sogenaamde skape in die trop na die langer, growwe gras, wat nie deur skape verkies word nie, te vorseer. Hulle wei dan self op die lower, of kort gras waarvan skape nog altyd voorkeur gegee het.

Van tyd tot tyd kom die gewone ramme van die trop saam met hulle ooie, na hierdie uitsoekveld, maar daar kry hulle dan kwaai weerstand van die superramme. Soms kon ek aan die beweging van die superramme sien dat hulle stadig en lomp is, maar die gewone uitsoekramme was ligter en ratser. Tog het hulle mekaar net gevoel-voel en nooit werklik tot ‘n beslissende geveg oorgegaan nie.

Hoewel die trop hierdie sogenaamde superramme gehoorsaam het, was die verset van die trop se ramme en ooie duidelik!

Toe sou ek sien dat die bokke hierdie superskaap ramme, wat eintlik wolwe is, goedgesind was.

Maar hierdie bokke het nie geaarsel om alles te verwoes te einde die skaapramleier te laat verstaan dat die skape voor hulle moet wyk nie. Periodiek het daar wolwe in skaapklere verskyn en van die skape gevang wat in die langgras inbeweeg het. Hulle het ook van die bokke gevang, maar is nooit direk betrap nie.

Nou het die bokke al hoe meer en meer tussen die skape begin wei en hulle veld vertrap.

Van die rante se kant af het die bokke ook in massa tussen die skape inbeweeg. Die superramme, of wolwe in skapklere, het onder andere van die bokke onder die trop skape inbeweeg, asof hulle herders was.

Ek het die leier van die superramme van nader beskou.

Hy het die jonger bokke geleer om met die horings te stamp en die trop te beskerm as jakkalse en honde sou pla. Hy het ook die wagte aangestel aan die kante van die trop – hulle was van sy soort. Verder was hy primêr in bevel van die skape – uit en uit die leier. Daar was ook vyf van sy eie soort wat pal om hom was en sy taal gepraat het.

Die naaste aan hom was ‘n ram wat grooter was as hy. Die ram het sag voorgekom, maar het selfs meer wolf in sy optrede as hy self verraai: dus was hy baie gevaarlik. Wanneer hy geblêr het, het ‘n groot deel van die trop gekriewel. Sy geblêr was ook anders – dit was half hees. Heelwat skape het geïrriteerd geraak as hy probeer pronk het.

Die tweede naaste wolf in skaapklere aan hierdie leier was ‘n maer ram, maar nie klein nie. Hy was baie lief om onder die bokooie in te beweeg, maar nie soveel soos die ander klein, maer ram nie. Baie van die skaapramme het agter bosse gestaan om hom aan te val as hul die kans kon kry, en hul sou nie met hom speel nie. Hy het ‘n bosluisvoël op hom gehad met ‘n lang reguit snawel wat hom altyd vergesel het. Hy het effe stotterend geblêr.

n Ander wolf in skaapklere was ‘n klein, skraalgeboue ram, met ‘n kenmerkende swak kop. Wanneer hy in die lowerkolle gekom het, waar hy baie van die trop verdryf het, het hy hom trommeldik gevreet, so drie of viergroot ramme se porsie – tog was hy maer en honger. Hy het vining by die trop se groter ramme verbybeweeg. Hy het hom mkin aan die skaapooie gesteur, maar het hom baie gewild onder die bokooie gemaak. Hy het gesorg dat baie bokooie op die lowergras saam met hom wei. Hy het altyd ‘n groter lowergebied aan himself afgebaken as sy medewolwe in skaapklere. Wanneer hierdie ramme in die hoëgras verdwyn en wolwe geword het, het hy hoëaansien geniet. Hy sou ook die leier se plek volstaan as hy nie beskikbaar was nie.

Nog so ‘n wolf in skaapklere wat naby aan hom beweeg het, was ‘n pragtige ram. Hy het veral deur die leier gestuur om tussen die bokke in en uit te beweeg – was hy ‘n soort van boodskapper. Wanneer hy geblêr het, het baie ooie agter hom aangehardloop – baie skaapooie, maar ook bokooie. As hy presenteer, het baie ramme teruggestaan, maar ‘n paar geharde en gesoute ramme het net hulle kans afgewag om met hom af te reken. Nadat hulle hom gekoggel en gestoot het, het hulle tog omgespring. As hy ‘n mens was, sou hy ‘n ware Don Juan onder die vroue gewees het. Hy het ook baie van die middelslag en jonger bokke verlei. Hy het ‘n vloeiende, ryk impressiewe manier van blêr gehad.

Tog het enkele opkomende leierrammetjies hom verneder as hy probeer presenteer het. Die mooi ram was vierde naaste aan die leier.

Die laaste wolf in skaapklere wat opgeval het, was een wat in sy skaapram gewaad baie jonk vertoon het. Hy was vroeër ook die leier van die jong rammetjies. Baie van die ouer ramme was jaloers op hom. Hy was klein gebou, maar rats soos ‘n kampioen. Hy het ‘n baie gemiddelde manier van blêr gehad. Daarom was hy meer gewild as leier van die jong rammetjies, as wanneer hy gesag moes uitoefen in die trop. Baie groter ramme het hom met misnoeë aangegluur.

Maar iets anders wat my opgeval het, was die skaapramme wat hulle in wolwe kon verander – hulle was m.a.w. skaapramme in wolfsklere.

Na ‘n tyd het een van hulle gaan rus. Die ander het aan die leier se tafel geëet.

Namate die skaaptrop deur die bokke van hul weiveld beroof is, het hulle al hoe moeiliker begin raak, en toe het selfs van die ooie die leier begin uitdaag.

Die leier van die skape en sy trawante het egter as tevore te kere gegaan totdat ‘n sterk skaapooi op ‘n dag die leier van die kant af bestorm en herhaaldelik gestamp het sodat hy op die grond neergeval het. Sy het hom gestorm en aangehou stoot totdat hy dood was. Eers met sy dood het almal besef die gevalle leier was al die tyd ‘n wolf. Ek het toe ‘n rewolwer by hom sien lê. Die rewolwer se magasyn was leeg.

Dit het die hele trop in beroering gebring, en paniek het ook die bokke tussen die skape beetgepak. Links van my waar ‘n klompie bokke alleen en op hul eie gewei het, was daar ook beroeringe en paniek – hoewel nie so erg as by die trop skape nie.

Baie van die groter ramme onder die trop het nou van vore gekom en oral is hierdie wolwe in skaapklere gestoot en lelik gekarnuffel, maar hulle het net so wreed en genadeloos teruggestamp.

Die skaapooi wat die leier doodgestamp het, is intussen in afsondering geplaas, totdat van die geoefende jong rammetjies onverwags deur die heining gebars en haar bevry het.

Onder die jong rammetjies wat gou ‘n groep gevorm het, was daar toe interessante verwikkelinge, want dit was vir hulle wat die gevalle leier (‘n wolf in skaapklere) geleer het om met hul horings te veg: Daar was verdeelde lojaliteit jeens die gestorwe leier, en heel gou is hulle in twee groepe verdeel. Die trop het die konfrontasie sien aankom en hulle toe agter een van die groepe geskaar.

Die grootste gedeelte van die skaaptrop het agter die groep geoefende rammetjies ingeval wat besig was om teen die wolwe in skaapklere op te trek. Dit was ook die sterkste van die jong rammetjies wat teen die oorblywende groep wolwe in skaapklere voorberei het vir die geveg. Die bokke wat tussen die skape gewei het, het hulle saam met die wolwe in skaapklere agter die ander deel van die geoefende rammetjies geskaar.

Die gevegsfront wat ontwikkel het, het dus bestaan uit die meerderheid geoefende jong rammetjies, wat die lojale skaaptrop verteenwoordig het, teen die res van die geoefende jong rammetjies wat die ontroue skape en ‘n groot dele van die bokke verteenwoordig het. (Bokke wat tussen die skape was met bokke wat van die boktrop ook inbeweeg het om hul rammetjies te help). Van die gewone skape het ook aan die kant van die bokke en hoofsamesweerders teen die trop geveg. Dus, met die wolwe en bokke en ontroueskape aan die een kant en die skaaptrop aan die ander kant, het daar ‘n geweldige geveg ontstaan. Nie net die geoefende rammetjies het teenmekaar geveg nie, maar ook die gewone bokke en skape, asook skape en skape het mekaar die stryd aangesêwaar hulle kontak gemaak het.

Die wreedheid wat hom hier voor my oë afgespeel het, was so erg dat ek dit nie kon aanskou nie. Niemand het vir niemand genade gehad nie.

Beide kante het geveg om te wen en geen lewe was kosbaar genoeg geag om gespaar te word nie.

Nadat baie duisende skape gedood is – dit was hoofsaaklik ‘n geveg tussen die skape, het die skape aan die regterkant gewen. Teen hierdie tyd het feitlik al die skape al oorgeloop om teen die bokke te veg.

Gedurende hierdie gevegte is die groot wolf in skaapklere, die een wat die naaste aan die verslane leier beweeg het, doodgestamp deur een van die geoefende jong rammetjies. Toe die karkas daar lê, was dit ook dié van ‘n dooie wolf. Daar het ‘n masjiengeweer gelêmet ‘n halfleë magasyn.

Onder die opvallende meelopers van die verslane leier, wat ook gesneuwel het, was die baie mooi ram, met die pragtige blêrgeluid, asook die ram met die bosluis voël op sy rug.

Hoewel ek praat van die suiwer trop skape, was daar tog ook bokke wat aan hul kant geveg het.

Die skaaptrop was wreed ontnugter oor die feit dat hulle deur die wolwe in skaapklere bedrieg is, en met hulle groot verliese nog vars in die geheue en nog bloeiende wonde, het die wakkerder skape begin om ‘n deel van die mod us operandi van die wolwe in skappklere te ontsyfer.

Die wolwe se tegniek was om hulle soos ‘n opregte skaap voor te doen, en om in hul optrede die ware feite voor die skape so te verraai dat hul aangesien is as groot kampvegters vir die skape. Baie van die skape wat dan gedink het dat hulle die wolwe in skaapklere ‘n finale hou toegedien het, was telkens wreed ontnugter, wanneer hulle agtergekom het dat sekere dinge wat vir hulle heilig was van kindsbeen af, is nou as ‘n klug (bedrog) deur die meesterbreins van die samesweerders voorgehou.

Die paar skaapramme wat deur die bedrog kon sien, het egter net daarin slag om ‘n deel daarvan aan die verwarde trop tuis te bring.

Eers wanneer die trop weer ‘n tol moes betaal, nieteenstaande die waarskuwings van die ramme wat dit sien kom het, het hulle daarvan notisie geneem, maar oor ander waarskuwings wou hulle nie na luister nie.

Hierdie proses wat hom herhaaldelik afgespeel het, het mettertyd die skape meer paraat en weerbaar teen die wolwe in skaapklere gemaak.

Die groepie was dwarsdeur die bedrog en onheil kon sien, was maar klein, en ook onderling verdeel, insoverre hulle die ware toedrag van sake kon snap.

Periodiek wanneer van hierdie groep ramme, of individuele ramme, of meeloper-ooie groter lig gekry het, was hul skaam oor hul vorige korsigtigheid. Maar die skade was klaar gedoen en hulle kon nog net hulle hoop op die toekoms vestig.

Die trop het egter baie moeilik daarvan afgesien om die vals leiers te verwerp; hulle gemaksug en eie belang was die direkte rede daarvoor en ook dat hulle menige onnodige skade en lewensverlies in hierdie paraatwordingsproses moes offer.

Sommige rammetjies wat teenstand gebied het teen die bedrieërs, is onder aansporing van superramme wat in die geheim as verraaiers in die trop beweeg het, deur die trop as “ketters” en “ongebalanseerdes” vervolg.

Groot verliese onder die skape en superramme (wolwe in skaapklere) wat net versigtiger begin optree het, en die rammetjies wat gaandeweg daarin geslaag het om die trop beter teen die aanslae te beskerm, het tot gevolg gehad dat die wolwe ‘n groter aanslag teen hulle beplan.

Intussen het van die skape periodiek vergader, gelei deur voormanne. Dit kon nie as vergaderings beskryf word nie, omdat net een skaapram telkens die res toegespreek het. By elke daaropvolgende vergadering was dit dieselfde voorganger wat die rede gevoer het. Hierdie voorgangers was baie aangeskrewe by die skape en derhalwe goed versorg.

n Deel van hulle was ook wolwe in skaapklere. Die ander was opregte lojale skape, eie aan die trop, maar omdat hulle almal afgerig was deur leiers wat behoort het aan die wolf in skaapklere-kliek, het hul hul volgelinge geleer om dinge te doen wat nie tot voordeel van die skaaptrop was nie, hoewel hulle nie self geweet het dat hulle hul eie soort benadeel nie, of as hulle lank genoeg sou voortgaan, hul weldra die trop se ondergang sou verseker. Wat hulle gedoen het, het gestrek tot die voordeel van die wolwe in skaapklere, veral betreffende die inbeweeg van die bokke onder die skape, wat gelei het tot die ontneem van voedsel en weiding van die skape ten gunste van die bokke.

Sover dit hierdie patron van skaapvergadering aan ggaan het, was dit duidelik dat ‘n proses van teenstand teenoor hierdie voorgangers begin posvat het, deur skape wat die voorgangers begin uitkoggel het en later ook in opmerklike kleiner getalle by die byeenkomste begin opdaag het. Dit was ‘n verblydende teken tot die handhawing van die skaaptrop se voortbestaan.

Een van die voorgangers was ‘n kruising tussen ‘n skaap en ‘n bok, en net so seker as wat ‘n bobbejaan en ‘n Blanke nie kruis nie, was die skape en bokke nie veronderstel om te kruis nie. Die voorgangers in hierdie kringe, waar net een toegelaat is om te blêr (hulle wat deur die wolwe in skaapklere opgelei is) het die nodige aanpassing gemaak wat daarvoor verantwoordelik was dat die skape en die bokke suksesvol gekruis het – so ongelooflik as wat dit klink.

Hierdie baster-voorganger het ek van nader bekyk. Hy was redelik groot van lyf en ook die erkende leier van hierdie basters.Die meeste van die tyd het hy dwaas te velde getrek teen die voorgangers wat suiwer skape was. Wanneer hy geblêr het, het hy sy bek baie groot oopgemaak. Sonder da thy werklik genoeg steun en gesag gehad het, het hy die leier van die suiwer skape, (wat meer en meer steun verwerf het in sy opstand teen die bokke en basters en skape wat wolwe in skaapklere was) uitgedaag.

Sy magsposisie, wat op ‘n onbehoorlike wyse, deur die mag en toedoen van die wolf in skaapklere-leiers bewimpel is, het hom arrogant gemaak, en dit het uitgeloop op sy dood. Hy was aan stukke gesny – ‘n mes het by sy karkas gelê.As ek reg onthou, het daar ‘n stuk of sewentien van die wolwe in skaapklere tydens hierdie geveg gesneuwel.

Nadat daardie leier deur die ooi doodgestamp is, het ongeveer 15dae verloop voordat die geveg in alle erns begin het.

Die skape wat gesterf het, was enigiets tussen 1 500 – 5 000.

Daar is gruwelike moorde gepleeg, ek het gesien hoedat van die skaapramme aan hul manlike dele opgehang is.

Twee Bybeltekste het tydens die droomgesig op my opgekom, en ek het geweet dit het direk daarop betrekking, nl. Jesaja 18:5-6 en Sefanje 3:11

Jes. 18:5-6:Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom ‘n ryp druiwekorrel word,

sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap; (6) hulle word almal saam

oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die

roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal

daarop oorwinter.”

Sef. 3:11:Op die dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy jeens My oortree

het nie; want dan sal ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel (toyi-toyi?),

en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie.”

Met die skape nou in hewige geveg en onverdeeld teen die bokke, was die gesig verby…

1 comment:

  1. Today there is an all-out war of words being waged in the circles of Israel Identity, who is the real chosen of Yahweh God, as the jew falls short on the conditions God has for the real Israel.

    Parties on both sides of the issue have drawn a line in the sand, and ideological clenched fists are being shaken from indignant participants.
    Each participant, in his own way, is trying his best (or maybe his worst), in the most brutal manner, to draw ideological blood.

    They are aiming their rhetorical cutting words for no less than the proverbial jugular vein of their opponents in order to kill their damning heretical influence.

    Both sides go to long and contentious lengths in an attempt to prove their undying convictions on this subject.

    Many may not have a complete knowledge of this subject, but will find themselves, eventually, on one side of the fence or the other.

    If one tries to straddle the fence on this subject, he will only find himself with his pants torn, and exposed in the most unseemly location.

    Like all controversies, there is usually a right and a wrong side to consider.

    But the outcome of the whole saga is the dividing of the Sheep and the Goats, Yahshua the Christ teaches about in the Bible.
    Also called sifting the Corn and the Tares.

    Either you’re a Sheep or a Goat there’s no in-between and I’m afraid to say … not too many people pays heed to this very important Commandment of Yahweh God and race-mix between what Yahweh calls His Sheep [and it’s not the Jews] and the Goats.

    Whether this is done unknowingly out of lack of Biblical understanding or whether it’s done because it’s deemed “politically” correct will not change Yahweh God’s Commandment.

    That’s why it’s important to read/study Genesis and if one does not get the message that Eve didn’t eat an apple but had sex with the fallen angel then one will not understand the rest of Yahweh God’s Promises of Blessings and punishments to His true chosen.

    ReplyDelete