Thursday 6 December 2012

Pik Botha op Volksmikrofoon 30 Nov 2012

Op 75 het Mnr. Koos van der Merwe, IVP-LP, 35 jaar in die parlement gevier.


Foto: Nico Van Heerden

Gaste op Koos van der Merwe se onthaal om sy 35 jaar in die parlement te vier, is:
Dr. Ferdi Hartzenberg
Andrew Gerber
Genl. Gert Opperman

Dr. Willem Crywagen
Pik Botha

Dr. Stoffel van der Merwe
Adv. Chris de Jager; en 
Koos van der Merwe.



Op 30 November 2012 het Koos sy 35 jaar in die Parlement gevier saammet 'n paar vriende, waaronder die hierbo genoem, en James Kemp het op Radio Pretoria se program "Volksmikrofoon" met Koos gesels oor sy loopbaan, waarna hy toe ook met ou-Minister Pik Botha gesels het.

Hier is die uittreksel van James se gesprek met Pik Botha:
Die video is 4.3mb groot


Hier is ook 'n skakel na Soundcloud waar slegs die klankbaan gelaai is:

https://soundcloud.com/biocura2/pik-botha-oor-sa-2012/s-yFAMM

1 comment:

  1. Die waarheid is geseg... die toekoms is gevaarlik en ons moet saamstaan, maar ook is die waarheid van opposiesie kan om 'n tafel sit, gesellig wees en grappe maak, net soos die tyd toe ons uitverkoop is, en dus is die ete met almal uitmuntend met diegene soos 'n familie.... Net jammer ek het nie meer familie nie.

    Oppas die skerpioen by die rivier wat hulp soek of aanbied....

    Excuse my spelling.....

    ReplyDelete