Wednesday 31 October 2012

Bankrot Boer.....

Die volgende stuk plaas ek met toestemming van JanPubliek Mediadialoog, wat dit vandag op sy Facebook muur geskryf het:

Ek het vandag ‘n ware realiteit in die gesig gestaar. Ons volk is bankrot... Meer as wat ons ooit gedink het. Ons het ‘n plek gesoek om ‘n protes-aksie te loods teen plaasmoorde. Die projek behels dat ek in ‘n kis le vir 67 ure (4020 minute) in protes teen die ongeveer 4020 plaasmoorde. Dit is ‘n in-jou-gesig veldtog om mense bewus te maak van net een van die gevare wat ons as volk in die gesig staar.. 

Ons het begin met die inkopiesentrums... Die “Bestuur” van sentrum na sentrum het gevoel dit is onvanpas en kan hulle kliente onstel... Sien dit is maand-einde en ons wil nie mense blootstel aan die feit dat hulle volk wreed vermoor word nie... Ons kon nerens ‘n inkopiesentrum (Mall) kry wat bereid is om ons toe te laat om protes aan te teken nie...

Daarna het ons gepoog om by monumente of volks-eie terreine in te kom... Het u geweet dat ons omtrent niks van ons eie erfenis besit nie? Hier en daar is nog van ons eie mense wat eienaarskap het, maar dit kan op een hand getel word... 

Ek was vandag geskok en moedeloos om uit te vind dat mense plaasmoorde sien as iets waaroor hulle skaam is. Ek was geskok om te hoor hoeveel mense is bang ons teenwoordigheid, ons protes kan moontlik hulle lewe in gevaar stel. Mense is bang om met so iets ge-assosieer te word want hulle is bang hulle word geteiken...

Deel van die projek is om mense ook bewus te maak van die volks-eie monument van die Wit Kruise. Hierdie monument is daar om die wrede realiteit van ons volk te verbeeld. Besef u dat daar nie eers ‘n toilet is nie? Dat daar nie eers water is nie? Die mense wat die terein in stand hou en bestuur kry nie eers genoeg fondse bymekaar gemaak om ons eie monument op te gradeer nie... Het ons dan geen trots nie? Is ons kultureel dan so bankrot dat ons nie eers trots kan wees op ons eie nie? 

Ons het die laaste twee dekades so agteruit gegaan dat ons nou in ‘n baie sleg plek is. Ons is in die niemandsland waar dit gemakliker is om te kerm as om te werk, en meer gerieflik is om te teem as om aksie te neem.

Hierdie is bankrot land.

Hierdie is die plek waar volke gaan om te sterf...

3 comments:

  1. This is the reality of a Nation who gave their country away to the seed of Cain.
    Just as we in ALL the other once White [Adamite] countries are doing by allowing the masses of false religions and different Races to intermix with us.

    No matter how one looks at the world today there will always be the Sheep and the Goats [corn and tares]. And if you mix the two you end up with an abomination … Exactly what Yahweh God forbid His children from doing.

    It’s time the Whites [the real adamites] wake-up and realise who they are and REPENT and RETURN to Yahweh so that this punishment we’re going through can come o an end and we can reclaim our TRUE HERITAGE as Yahweh’s children.

    We need to acknowledge who our enemy is and we need to SEPARATE ourselves from them and that means NO RACE MIXING as that’s the great sin.
    We also have to realise the part the jew has played in this deception as they’re ALL the seed of Cain and they know that by this agenda of theirs to scream racism and all other “sm’s” and the legal and illegal immigration policies installed in White and ONLY White countries WILL eventually lead to our destruction.

    Wake-up Adamite and claim back your Heritage as Yahweh God has a Time limit on the punishment of His children and if we don’t as a WHOLE Nation turn back to Him we’re doomed.
    It’s time we start hitting the floor with our knees and admit our failures to Yahweh God, all the signs of the end times are here and how many of us even realise the fact that there will be no place for non-children of Yahweh.
    It’s no more a “love all and life’s great” God is a God of vengeance and He will cast the ones not belonging to Him into the lake of fire.

    Wake-up and find out where you belong as it’s repeated in the Bible numerous times WHO the real Chosen of God is.
    Catering to other Races WILL not buy you a one-way ticket.

    ReplyDelete
  2. Terwyl die wit volk in die land net so by die broodlyn gehou word sal hul nie ag slaan op sulke sake nie. Intussen kom daar wetgewings, veranderings in bestuur, en die krane word al stywer toegemaak vir die wit volk om te oorleef. Wanneer hul wakker skrik het hul absoluut f&%$l oor. Heelaas te laat. Sosialisme hier kom ons. Die tyd is naby vir die kommuniste om hul einddoel te bereik,en die wit volk laat dit gedwee toe deur die slinkse planne wat Joe Slovo en kie vir die land beplan het. Die idee's wat die linkses van die vorige bedeling gesien het, is van die baan geskraap toe onderhandelings begin het. Kyk hoe was v Zyl Slabbert op sy geskuif toe onderhandelings begin het. Hy was gebruik en toe die doel bereik was het hul hom weggevee van die tafel en gesê, ons het ons eie planne! Te hel met jou planne vir 'n nuwe SA. En daarmee saam ongelukkig die reenboog nasie wat ons wel kon wees... Vandag is ons meer gepolariseerd as ooit tevore en wil net heeltyd praat van doodmaak en oorlog. Ons het goed saamgewerk en ons kan, wanneer sal daar 'n leier opstaan en die land maak wat hy wel kan wees?

    ReplyDelete
  3. Ek dink die enigste leier is God. Die res sal volg wanneer ons Hom volg soos ons moet.

    ReplyDelete